|
Zuid Afrikaanse Gekonfijte Schil Van Watermeloen
Algemeen
Bereidingstijd: 30-60 minuten
Maaltijdgang: / Anders
Soort keuken: Afrikaanse keuken
Techniek:
Aantal personen:
Ingredienten: * kalkwater (1 eetlepel kalk in 6 pinte water)* 1 watermeloen, suiker, stukkie gemmer of ′n paar naeltjies
Voorbereiding: Houd er rekening mee dat de blokjes meloenschil 1 nacht in kalkwater moeten staan (′oornag′).Die ligte deel van die skil wordt gebruik. Sny die sagte dele af en skil die groen skil af. Skil word in vierkantige blokkies gensny en geweeg. Prik deeglik en week oornag in kalkwater. Dreineer, spoel af en week in skoon water vir 2 uur.
Bereidingswijze: Kook die stukkies in kookwater tot sag. Maak stroop aan, gebruik 1 pond suiker vir elke pond vrugte en voeg 3 koppies water by elke koppie suiker. ′n Stukkie gemmer of ′n paar naeltjies kan in neteldoekie saam met vrugte gekook word. Kook in vinnige stroop tot stukkies deurskynend is en die stroop dik is.
|
|
|